galery-opskrif.png

2018 Pierneefteater Kunstefees

Frances de Klerk

Frances de Klerk as mimiekkunstenaar

Sophia van der Merwe

Sophia van der Merwe - Afdelings wenner van poësie, graad 4.

Lara Ferero

Lara Ferero skitter met haar A+ vir gedramatiseerde prosa.

Mia Breed

Mia Breed, medalje wenner vir gedramatiseerde prosa, graad 1.

Marissa Begemann

Marissa Begemann kry 'n A++ vir haar poësie!

Janel Meijer

Janel Meijer, medalje wenner van poësie, graad 2.


Leandry Smith speel in Susters

Image
Image
Image
Image

Amory en Leandry Smith speel in Raaiselkind

Amory en Leandry Smith speel in Susters

Leandry speel in Jo Black se "Nooit Alleen" video


2017 se Laerskool Presteerders

Annalette du Plessis

Image

Annalette du Plessis van Laerskool Pretoria-Oos was die Senior Kultuurpresteerder van die jaar asook die Senior Redenaar van die jaar.

Milandri Schutte

Image

Milandri Schutte van Laerskool Anton van Wouw het 'n hele rits prestasies in 2017 behaal:

  • Beste prestasie in sang
  • Redenaar van die jaar
  • Beste kultuurprestasie graad 6
  • Top 10 Akademiese prestasie in al haar vakke
  • DUX leerder
  • Algehele beste prestasie op Kultuurgebied gr 4-7
  • Toastmaster of the year

Katia Botha

Image

Katia Botha is in Graad 2 in Anton van Wouw. Sy ontvang 'n dubbel goue balkie vir kultuur. Baie dankie vir jou aandeel!

Casey Robertson

Image

Casey Robertson kry die trofee vir die Beste Kultuurprestasie Drama Senior in Monumentpark Laerskool


National Eisteddfod Academy - Johannesburg-North

Hildegard Schraader het aan die National Eisteddfod Academy deelgeneem. Sy was 'n  itemwenner in komiese monoloog, Afrikaanse voorbereide lees, English Public Speaking en Mimiek. Sy was ook die kategoriewenner in Afrikaanse monoloog en storievertel. Verder het sy die Ambassador Award (top 3% in die land) vir onvoorbereide storievertel en komiese monoloog gekry. Daarmee saam Best Junior Achievement in Speech and Drama, best Overall Foundation Phase Performer, eerste plek in Jonnesburg Noord.

hildegard_schraader.jpg

Oppi Tong Af Redenaarsfees

katia_botha.jpg
Katia Botha was die landswye wenner van dei Graad 2 deelnemers by die Oppi Tong Af Redenaarsfees. Sy het in die Motiveringstoespraak afdeling deelgeneem.

Professor Bouwer bied die "Boelie Program" aan.

prof_bouwer.jpg

Radikale Redenaars

tamia_stancwyk1.jpg
tamia_stancwyk2.jpg
Tamia Stanczyk wen die National Public Speaking kompetisie

Lappieskombers Video - 2017

01.jpg
04.jpg
02.jpg
03.jpg
05.jpg
06.jpg
09.jpg
12.jpg
15.jpg
07.jpg
10.jpg
13.jpg
16.jpg
18.jpg
08.jpg
11.jpg
14.jpg
17.jpg
19.jpg
22.jpg
20.jpg
21.jpg
23.jpg

Affies Artes 2017

affies_artes01.jpg
affies_artes02.jpg

Artisticulta 2017

artisticulta-01.jpg
tamia_stanczuk.jpg

Inge Breytenbach se storie

Hoe om 'n musiekblyspelkunstenaar te word!

inge-breytenbach

Volgens my studeer jy van kleins af. Ek dans al vandat ek 5 jaar oud is. Ek kan tap, ballet, jazz, hip hop, contempory, en musiekteaterstyl doen.

Van my sewende jaar af neem ek al drama- asook sanglesse. Tans neem ek sang by Studio Cha.

Ek het al professioneel opgetree in musiekblyspele soos byvoorbeeld, Beauty and the Beast asook Dawid, die Musical .

In 2016 het ek na die Orlando, Florida in die Verenigde State van Amerika gereis om deel te neem aan die Actors Models and Talent for Christ (AMTC). Ek het oudisies gedoen vir voorbereide dans, sang, drama en modelwerk. Die oudisies was verfilm, en daar was 'n paneel agente gewees. Ons was 700 deelnemers tussen die ouderdomme van 6 tot 50 jaar uit die VSA en Suid-Afrika. Net soos in ons geval moes die VSA deelnemers ook eers aan oudisies deelneem voordat hulle aan die AMTC kon deelneem. Ek het die Amerikaanse aksent vinnig aangeleer omdat ek omring was deur Amerikaners en ek dialekte goed kan namaak.

Tydens die week in Orlando het ek twee vroeë sogenaamde "call backs" gekry. Een was van 'n kommersiële model agentskap en die ander van die beste dansgroepe in die wêreld, genaamd “Block". Block is verantwoordelik vir onder andere Justin Bieber en ander bekende kunstenaars se agtergrond dansers, asook die sogenaamde “Step up” Films.

Die laaste Sondagaand was daar 'n banket gewees waartydens daar beurse en ander pryse oorhandig was. Die New York Film Academy het 'n enkele eenjaar beurs vir drama oorhandig, maar ek was nie die gelukkige kandidaat nie! Natuurlik was ek teleurgesteld, maar nie hartseer nie. Daarna het een van die hoofbestuurders aangekondig dat hy 11 spesiale driejaar beurse gaan toeken. Hy het my naam eerste uitgelees! Ek het dus 'n driejaar beurs ontvang vir Musiekteater in New York by die Film Academy! Dit beteken dat ek klas gaan kry in drama, dans en sang en film!

Die klasse sal aangebied word deur akteurs wat self op Broadway optree. Maar natuurlik gaan ek eers my skoolloopbaan in 2018 voltooi en daarna kan ek my tassies pak en my droom gaan nastreef.

Hierdie wonderlike beurs is nou op skrif aan my toegeken en ek kan net dankbaar wees vir so 'n groot voorreg!

inge-breytenbach

2017 Pierneefteater Kunstefees

Charisma Vigoureux
Kaelyn Keyser
Fiela se Kind
Milandri Schutte en Damien MacDonald as Nina en Lukas in die samespraak uit Fiela se Kind

South African Championships for Performing Arts 2017

Casey Robertson

20170410-CaseyRobbertson-SACOPA-Finaal.jpg
20170224-CaseyRobbertson-SAChampionships_PerformingArts.jpg

Milandri Schutte

Milandri Schutte het deelgeneem aan die SA Championships se vokale afdeling. Sy verwerf drie medaljes - 2 silwer, 1 brons.
20170410-MilandriSchutte-SACOPA-2eplek-SilwerMedalje-Broadway.jpg
20170410-MilandriSchutte-SACOPA-2eplek-SilwerMedalje-WorldMusic.jpg