sluit_aan.png

Enige kind kan voordeel trek uit kommunikasie- en dramaopleiding. Indien u wil hê dat u kind deel moet word van die Sweef-familie, vul gerus die onderstaande aanlyn registrasievorm in.

Aanlyn Registrasievorm

Vul asseblief al die velde in. Dié gemerk met 'n asteriks * is verpligtend. Indien u meer as een kind registreer, vul asseblief 'n nuwe vorm vir elke kind afsonderlik in.