galery-opskrif.png

2019 Centurion Kunstefees

Hermann Kluge is kategorie wenner vir onvoorbereide lees by Centurion Kunstefees.

Image

2019 Nasionale Akrobatiese Kampioenskappe

Tamia Stanczyk
Tamia Stanczyk
Tamia Stanczyk

Tamia Stanczyk, wat by ook Sweef Kommunikasie- en Dramastudio presteer in drama, is ook 'n akrobaat van formaat! Sy het die Suid Afrikaanse Nasionale Akrobatiese Kampioenskappe met een punt gewen. Geluk Tamia! Sy kan nou ook oorsee gaan deelneem en Suid Afrika verteenwoordig.

Tamia Stanczyk
Tamia Stanczyk
Tamia Stanczyk

2019: Pierneeffees

Anja Buitendach

Anderson White

Anja Buitendach kry blink punte by Pierneeffees!

Liza Marais

Liza Marais

Liza Marais is die gesametlike kategorie wenner met haar gedig Daisy Verwey wat op 'n grassnyer ry!

Sophia van der Merwe

Sophia van der Merwe

Sophia van der Merwe is die kategorie wenner met haar gedig "Word 'n vlêrmuis vannag".

Gustav Kluge

Gustav Kluge

Gustav Kluge wen twee sommer kategorië by die Pierneeffees!

Hermann Kluge

Hermann Kluge

Hermann Kluge wen die Verhaalkuns kategorie!

Karlien Stehle

Karlien Stehle

Karlien Stehle wen die kategorie met haar Engelse gediggie!

Wehann Snyman, Milla Landman, Sammi Fourie en Heidi Smith

Wehann Snyman, Milla Landman, Sammi Fourie en Heidi Smith

Wehann Snyman, Milla Landman, Sammi Fourie en Heidi Smith doen uitstekend by Pierneeffees!

Nina Marais, Milla Landman, Gustav Kluge en Wehann Snyman

Nina Marais, Milla Landman, Gustav Kluge en Wehann Snyman

Nina Marais, Milla Landman, Gustav Kluge en Wehann Snyman blink uit by Podium pret!

Dieter en Karlien Stehle

Dieter Stehle

Dieter Stehle wen 'n medalje vir sy gedramatiseerde gedig!

Leané Janse van Rensburg en Dieter Stehle

Leané Janse van Rensburg en Dieter Stehle

Leané Janse van Rensburg en Dieter Stehle is nefie en niggie en wen sommer elkeen 'n medalje op dieselfde dag.

Mia Kruger

Mia Kruger

Mia Kruger behaal 'n uitstaande prestasie! Sy wen 4 kategorië by die Pierneeffees!

Monja du Plooy

Monja du Plooy

Monja du Plooy wen ook 'n kategorie by Pierneeffees en glimlag breed!

Janel Meijer

Janel Meijer

Janel Meijer presteer pragtig!

Sandy Prinsloo en Megan Nieman

Sandy Prinsloo en Megan Nieman

Sandy Prinsloo en Megan Nieman kry 'n A++ vir mimiek!

Monnies Lekkergoedland

Monnies Lekkergoedland

Die Lekkergoedland kinders van Monnies en Sweef het 'n blink A gekry vir hulle optredes by Centurion en Pierneef.


2019 Pretoria Eisteddfod

Jessica Salde

Jessica Salde

Jessica Salde skitter in sang by die Pretoria Eisteddfod! Haar drama by Sweef het gehelp om haar te laat "perform".

Mia Breed

Mia Breed

Mia Breed doen sommer baie goed by Pretoria Eisteddfod!

Monja du Plooy

Monja du Plooy

Monja du Plooy wen 'n kategorie by Pretoria Eisteddfod.

Leila Smit

Leila Smit

Leila Smit wen die Engelse Poësie afdeling by Pretoria Eisteddfod!

Leila Smit

Leila Smit

Leila Smit kry nog 'n A++ sertifikaat vir 'n Afrikaanse gedig.

Leila Smit

Leila Smit

For Leila Smit it is another A++ for English Own Choice!


2019: Die Spreeus

Anderson White

Anderson White speel hier Die Spreeus wat op KykNET uitgesaai word.

Kliek hier om KykNET se video oor Die Spreeus te sien!


2019: Talent Africa

Casey Robertson

Casey Robertson speel hier die rol van Anne of Green Gables en doen 'n monoloog in die Talent Africa 2019 Regionals.