mondeling blobVERBETER JOU MONDELINGE PUNTE!

BEREI VOOR VIR DIE LEWE NA SKOOL!

Sweef Kommunikasiestudio bied ‘n alomvattende kursus aan almal wat hul kommunikasie-vaardighede wil ontwikkel.

  1. Skryf in vir ons kommunikasiekursus tydens die Julie vakansie... of
  2. Doen ‘n kursus oor twee kwartale en ontvang ‘n diploma by die SA Kollege vir Kommunikasie wat jy aan jou CV kan heg.

Sweef Dramastudio bied ook Dramaklasse aan vir almal wat graag individuele drama afrigting wil ontvang!

Kontak: Celia (D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama) 082 5655 082 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.